My Onthouboks

My naam is Seth en my gunsteling kleur is blou. “I Don’t Care” is my gunsteling musiek.
My beste mast is Michael en my stokperdjie is drama. Eendag wil ek graag ‘n akteur word. Mense wat ek respekteer, is my vriende Michael, Zoe, Jamie, Taig en Jesse. Ek hou baie van die boek “The Diary of a Wimpy Kid”. My gunsteling TV-program is “Stranger Things”, want dit is interessant. Ek hou van hokkie an krieket. My gunsteling kos is burgers, want dit is heerlik. 
Een van my doelwitte is om te leer hoe om kitaar te speel. Ek hou van die klank. Ek sal elke dag oefen. Nog a droom wat ek het, is om America te gaan. Ek hou van die verskillende dinge wat hulle daar het. Ek sal vir my pa vra of ek en my gesin Amerika kan besoek. My laaste doelwitte is om ‘n krieketspeler te word. Ek sal elke dag baie hard oefen. Ek wil krieket speel, want dit is ‘n baie lekker spel.

Comments

Popular posts from this blog

A day in life and home of a child in an informal settlements.